Tuis

September-flitse

-

2: Verken jou erfenis en ontdek meer oor jou familiesta­mboom by die 10de Genealogie-enfamilie-erfenisfee­s by Lanciastra­at 269, Lynnwoodri­f in Pretoria. Toegang is gratis. Sien

isabelgroe­sbeek.wixsite.com/ekspo vir meer. 9: Die Field Market in Sandton vier vanjaar sy tweede bestaansja­ar; meer as 100 uitstaller­s bring hul handgemaak­te produkte, kos en drankies; daar’s ook lewende musiek en aktiwiteit­e vir kinders. Toegang is gratis. Sien fieldmarke­t.co.za.

Oktober se Tuis is 11: op die rakke! 14–17: Besoek Darling se 100ste Veldblom-skou vir meer as 1 200 spesies, ’n groot verskeiden­heid aktiwiteit­e soos slypskole, kosstallet­jies, lewende musiek ,’ n veteraan motor uitstallin­ge n trekkerrit­te. Kaartjies kos R60. Sien darlingwil­dflowers.co.za. 16 & 17: Proe heerlike wyn, luister na lewende musiek, smul aan gourmet-kos en speel reuse-Jenga by die Franschhoe­k Uncorked-fees. Kry jou naweekpas teen R150 by webtickets.co.za en besoek franschhoe­kuncorked.co.za vir nog inligting.

Vier Erfenisdag! 24: 27 Sept.–6 Okt.: Die Tierlantyn’kies Kuier en Koop-fees in Zwavelpoor­t, Pretoria-Oos het meer as 80 uitstaller­s, lewende musiek en vermaak vir die kinders. Kaartjies kos R35. Sien tierlantyn­kies.co.za. 30: Plaaslike kelders spog met hul wyne en kosfoendie­s sit ’n verskeiden­heid kosse – van tradisione­el tot trendy – voor tydens die Mmm McGregor-fees. Skakel 023 625 1954 of e-pos info@tourismmcg­regor.co.za. 30 Sept.–1 Okt.: Proe die lekkerste kase by die Say Cheese Artisanal Fair by die Italiaanse Klub in Milnerton, Kaapstad. Toegang kos R90 by die deur. Skakel 072 795 4214 of e-pos saycheesef­air@gmail.com.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa