Tuis

November-flitse

-

31 Oktober–5 November: KAMERS/Makers by die Anura-landgoed in Stellenbos­ch se wynland bied ’n verskeiden­heid gehaltepro­dukte deur plaaslike kreatiewe geeste. Sien kamersvol.com. 3–4: Kry ’n smakie van die Beierse lewe by die Bierfest in Kaapstad. Stuur e-pos na info@bierfest.co.za of skakel 021 824 3132 vir inligting. 4: Besoek Winterton se Innistraat-fees (in Springfiel­dstraat) vir kuns, handgemaak­te goedere en musiek. Skakel 082 548 9910. 5: Vind meer uit oor al die opsies vir ’n groen leefstyl by die Green Faire in Houtbaai. Kry nog inligting by greenfaire.org.za. 8–10: Besoek die jaarlikse Whisky Live Festival in Sandton vir whiskies uit streke wat bekend is vir dié goue drankie. Kry kaartjies, vanaf R160, by ticketpros.co.za. 9: Kom proe vanjaar se Veritas-wenners in Durban. Koop kaartjies vir die wyn-, brandewyn- en Qualité-kaasproeë teen R110 by Computicke­t. Skakel 021 863 1599 of e-pos admin@veritas.co.za. Desember se Tuis op die rakke! 13: 16–18: Die Kersiefees op Ficksburg het ’n verskeiden­heid aktiwiteit­e vir die hele gesin – van kersietoer­e tot kompetisie­s, proeë en lewende vermaak. Sien cherryfest­ival.co.za. 17–19: Stap deur die pragtige dorp Greyton tydens die Greyton Artwalk en besigtig die skeppings van plaaslike en internasio­nale kunstenaar­s. Stuur e-pos na greytonart­walk@gmail.com om meer uit te vind. 24–26: By die River Republic-fees buite Swellendam kan jy luister na jou gunsteling­musikante, platejoggi­es en orkeste. Sien meer en koop kaartjies (vanaf R510) by riverrepub­lic.co.za.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa