Tuis

WEN ’n handgemaak­te bedstel en spieëltafe­l van R48 000

-

Een gelukkige leser kan ’n Van Niekerk-bedstel en -spieëltafe­l ter waarde van R48 000 losslaan!

Die spesialis-ontwerper en kleinhande­laar Van Niekerk Furniture & Staircases is in 1980 gestig en roem hulle op hul pragtige, handgemaak­te meubels en trappe vir enige smaak en begroting.

Van Niekerk Furniture & Staircases spesialise­er in unieke meubels wat perfek aan klante se behoeftes voldoen; hulle vervaardig meubels in beperkte getalle van plaaslike en eksotiese hardehout. Die fabriek in Modimolle in die Limpopo-provinsie voorsien kombuiskas­te, asook meubels vir die kombuis, slaapkamer, eetkamer, kuierarea en sitkamer, kantoor en kroeg.

Hulle ontwerp, vervaardig en installeer ook hout- en metaal-balustrade­s en spesialise­er in pasgemaakt­e trappe wat funksie en voorkoms kombineer. Wat buite-areas betref, sal Van Niekerk Furniture & Staircases jou ruimte omtower met hul stylvolle dekke van tradisione­le en volhoubare hout. • Vir nog inligting, skakel 083 589 9706 of besoek vanniekerk­furniture.co.za. SKRYF SO IN SMS die woorde VAN NIEKERK gevolg deur jou naam, huis- of e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50). DIE PRYS Een gelukkige leser wen ’n bedstel van soliede hout (’n bedbasis, kopstuk en twee bedkassies) en spieëltafe­l ter waarde van R48 000! Aflewering is ingesluit. Sien ons kompetisie­reëls op bl. 127. 31 Januarie 2018

 ??  ?? SLUITINGSD­ATUM
SLUITINGSD­ATUM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa