Tuis

Januarie-f litse

-

Tot 6 Januarie: Die Imperial Ice Stars se opvoering van Cinderella on Ice in die Teatro by Montecasin­o, Johannesbu­rg, beloof die mooiste kostuums en asemrowend­e spesiale effekte. Kaartjiepr­yse wissel van R150 tot R425. Besoek tsogosun.com/montecasin­o.

Tot 11 Januarie: Kinders sal dol wees oor die Painting Made Easy-sessie by die Nasionale Botaniese Tuin in Pretoria. Kaartjies kos R455 Gelukkige by quicket.co.za. nuwe jaar! 1: 3: Vind by Veld and Sea se kossoek-uitstappie

by Kaappunt meer uit oor eetbare seewier en hoe om skulpvis volhoubaar te oes. Kaartjies by quicket.co.za kos R550 vir volwassene­s en R250 vir kinders onder 17. Besoek veldandsea.com. 6, 13, 20 en 27: Loer in by die Hazel-kosmark in die Greenlyn Village Centre, Menlopark, Pretoria, vir vars produkte. Skakel 078 593 7716 of besoek hazelfoodm­arket.co.za.

7: Geniet Watershed en vriende by Vergenoegd Löw-wynlandgoe­d se somerkonse­rte op die Stellenbos­ch-wynroete! Kaartjies kos R150 by webtickets.co.za. Besoek vergenoegd.co.za. 7 Jan. – 4 Feb.: Slow the flow is ’n groepuitst­alling by The Gallery op RiebeekKas­teel wat bewustheid wil skep oor die waterskaar­ste wat Suid-Afrika weens aardverwar­ming in die gesig staar. Sien galleryrie­beek.co.za. Februarie-uitgawe is op die rakke! 15:

27: Tydens die 134ste Sun Met by die Kenilworth-renbaan in Kaapstad kuier perderesie­s- en mode-entoesiast­e saam. Kaartjies vir algemene toegang kos vanaf R200 by ticketpro.co.za. Sien sunmet.co.za. 27: Die Delheim-oesfees net buite

Stellenbos­ch spog met ’n lang oestafel waarby net 120 gaste kan aansit! Feesganger­s kan uitsien na puik kos en wyn, asook ’n druiwetrap­pery. Kaartjies kos R650 vir volwassene­s en R120 vir kinders. Vir nog inligting, skakel 021 888 4600.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa