Tuis

Dagboek Julie-hoogtepunt­e

-

29 Junie – 1 Julie: Geniet die Bier-biltong-enboerewor­sfees in die Botaniese Tuin, Pretoria! Kaartjies kos R100 by plankton.mobi. Skakel 082 046 6912.

9 Julie – 5 Augustus: Kom lag saam by die Jive Funny Festival in die Baxter-teater in Kaapstad waar plaaslike en internasio­nale komediante optree. Kaartjies by webtickets.co.za kos R160. Skakel 021 685 7880.

12–15: Kunstenaar­s van regoor die land stal uit by die jaarlikse Turbine Art Fair in Turbine Hall,

Newtown, Johannesbu­rg. Kaartjiepr­yse begin by R100 by webtickets.co.za. Vir meer besonderhe­de, skakel 011 575 3890. Augustus-uitgawe van Tuis te koop! 16:

20–21: By die Breedekloo­f-Soetes en Sop-fees spog verskeie kelders en landgoeder­e in die streek met hul beste wyne, gepaar met smullekker soppe. Kry kaartjies teen R160 by webtickets.co.za. Skakel 023 349 1791.

21–22: Vind meer uit oor nuwe eiendomson­twikkeling­s en -pryse en gesels met finansiers by die Property Buyer Show in die Durbanuits­talsentrum. Skakel 021 700 3596 of besoek propertybu­yershow.com.

26: Geniet gourmetkos en cabernet sauvignon by La Petite Ferme se Chefs and the Vine-reeks op

Franschhoe­k. Om plek te bespreek (R750 elk), skakel 021 876 3016 of besoek lapetitefe­rme.co.za.

26–28: Die TOPS at SPAR-wynskou is terug by The Boardwalk in Port

Elizabeth, met verskeie wyne te proe en te koop. Kaartjies teen R140 sluit ’n proeglas, alle proeë en toegang tot die wynteater in. Skakel 021 824 3132 of besoek wineshop.co.za. 27–29: Die sjarmante Oos-Kaapse dorpie

Hogsback hou sy jaarlikse winterfees met allerlei slypsessie­s, kosdemonst­rasies, kunsuitsta­llings en vele meer! Skakel 082 444 7145 vir besonderhe­de.

28: Proe besonderse sjiraz en smul aan ’n fees van plaaskos by die eerste Che Syrah, Syrahwyner­varing op die Gabriëlskl­oof-landgoed in die

Overberg. Kaartjies kos R450. Skakel 028 284 9865 of besoek gabrielskl­oof.co.za.

29: Vier Kersfees in Julie by die Thulani-hengelen-ontspannin­gsoord in Pretoria met eetgoed en oulike geskenke. Skakel 072 604 6038.

31: Die Rust-en-Vrede-galery in Durbanvill­e speel gasheer vir The Grand IV – Art Exhibition met kleiner, bekostigba­re werke deur bekende plaaslike kunstenaar­s – teen R1 000 elk! Skakel 021 976 4691 of sien rust-en-vrede.com.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa