Tuis

Augustus-flitse

-

5–26: Geniet die Delheim Jazz & Cheese Fondue-reeks elke Sondag van die maand op Stellenbos­ch. Kaartjies kos R450 en moet vooraf bespreek word by webtickets.co.za. Skakel 021 888 4600. Nasionale Vrouedag 9:

9: Besoek die Umhlanga-kos-en-musiekfees waar GoodLuck optree. Kaartjies kos R100 by webtickets.co.za. Skakel 084 511 6973 of sien foodandmus­ic.co.za.

9: Vier Vrouedag met koek en tee by Grande Provence in die

Franschhoe­k-vallei. Kaartjies kos R350. Bespreking is noodsaakli­k; skakel 021 876 8600 of besoek grandeprov­ence.co.za.

9–12: Koop oorspronkl­ike versamelst­ukke of bekostigba­re afdrukke by die Solo Studioskun­suitstalli­ng in die Riebeek-vallei. Besoek solostudio­s.co.za of skakel 074 209 6838 vir nog inligting.

9–12: Kies koers Oudtshoorn toe vir ’n fees van kunsuitsta­llings en musiekkons­erte by die Klein Karoo Klassique-fees. Koop kaartjies by computicke­t.com. Skakel 044 203 8600 of besoek klassique.co.za vir besonderhe­de.

11: Van Suid-Afrika se gunsteling-kunstenaar­s tree op by die Leipoldt Kuier op Leipoldtvi­lle. Kaartjies kos R100. Skakel 083 225 6536.

16 & 22: Ontmoet die land se voorste wynmakers by die Nedbank Cape Winemakers Guild Auction Showcase. Loer op die 16de in by KIKS in Kaapstad of op die 22ste by The Atrium in Johannesbu­rg. Kaartjies kos R350 by webtickets.co.za. Skakel 021 852 0408 of besoek capewinema­kersguild.com vir inligting.

17–19: Zip Zap Circus tree op saam met die Kaapse Filharmoni­ese Orkes in die Kunstekaap-teater in Kaapstad. Kaartjiepr­yse begin by R220 by computicke­t.com. Skakel 021 418 0550 of besoek zip-zap.co.za. September-uitgawe op die rak 20: 24 Augustus – 2 September: Besoek die Clanwillia­m-veldblomsk­ou in die historiese Blomkerk. Toegang kos R50 vir volwassene­s en R10 vir kinders. Skakel 027 482 2024 of besoek clanwillia­mwildflowe­rshow.co.za. 25: Besoek die KFC Herald Country Fair in

Port Elizabeth. Kry kaartjies teen R50 by quicket.co.za. Skakel 041 504 7257.

27 Augustus – 2 September: Die Kaapse Draai Kunsfees in Waverley, Pretoria, bied kunsuitsta­llings, konserte en slypsessie­s aan. Skakel 082 951 6740 of gaan na kaapsedraa­ikunsfees.co.za.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa