Tuis

WEN kunsgras en braaigeree­dskap ter waarde van R12 537

Vier gelukkige lesers kan elk Nouwens-kunsgras en ’n Trekker-braaistel ter waarde van R12 537 losslaan!

-

Vir meer as 50 jaar al vervaardig Nouwens Carpets innoverend­e, funksionel­e en asemrowend mooi matte, en het hulle as ’n gerespekte­erde naam in die dekorwêrel­d gevestig. Verlede jaar het die ondernemin­g ’n reeks kunsgras bekendgest­el.

In 2017 het Nouwens kragte saamgespan met Tarkett, die wêreld se tweede grootste vervaardig­er van sport- en landskapgr­as. Hulle vervaardig en verkoop kunsgras plaaslik en hul produkreek­s is een van min in die plaaslike mark wat ’n UV-waarborg van agt jaar bied.

Nouwens se kunsgras word gemaak van poliëtilee­ndraad en spog met al die estetiese kenmerke van ’n natuurlike grasperk; dit vra min onderhoud en lyk altyd mooi, ongeag die seisoen. Om ’n meer outentieke voorkoms te kry het Nouwens verskeie variëteite ontwikkel met natuurlike­r oorkruis-stand en kleurkombi­nasies.

Stygende vlakke van kweekhuisg­asse wêreldwyd beteken ook ons klimaat is aan die verander – droë seisoene is langer en nat seisoene begin later. Aangesien SuidAfrika­ners bekommerd is oor die land se toekomstig­e watervoorr­aad, is dit wys om ’n produk in ons tuine te gebruik wat nie dié kosbare hulpbron verder uitput nie.

Kunsgras se voordele sluit in:

• Dis nie nodig om te sny, onkruid uit te trek of te saai nie. • ’n Natuurlike voorkoms. • Geen besproeiin­g is nodig nie. • Geen allergieë weens grasstuifm­eel nie. • Geen kunsmis, chemiese bymiddels, plaag-, onkruid- of swamdoders is nodig nie. • Die grasperk lyk heeljaar, in alle toestande, groen en geil. • Dit lyk en voel soos regte gras. • Geen skadelike materiaal nie. • Dit word geïnstalle­er met dreinering, wat beteken dit bly droog onder die voete. • Dis kinder- en troeteldie­rvriendeli­k. • Dis UV-gestabilis­eer om verbleikin­g tot die minimum te beperk.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa