Tuis

SKEP EN INNOVEER

- wat’s nuut Saamgestel deur Shané Barnard

WIE Zelda van der Walt WAAR Newcastle, KwaZulu-Natal BESIGHEID Blokk

HAAR WERK Wat vir Zelda as ’n stokperdji­e begin het, het twee jaar gelede ’n besigheid geword nadat al hoe meer vriende en familie gevra het vir haar handgemaak­te houtteëls. “Dié kamma-teëls is versier met ’n verskeiden­heid materiale, soos beton en verf, asook oordragmot­iewe. Elke teël is met die hand gemaak en het ’n mat afwerking, wat die teëls ’n vintage-gevoel gee,” verduideli­k sy.

Die ontwerpe verander heeltyd en die versamelin­gs word gereeld bygewerk; jy kan een teël (vanaf R95) koop, of ’n hele paar meng en pas vir ’n besonderse kunswerk. Blokk, wat by kuns- en kunsvlyt-feeste begin handel dryf het, het nou ook ’n aanlynwink­el, wat beteken jy kan dié handgemaak­te mooigoed enige plek in Suid-Afrika koop. Sien die hele versamelin­g by blokktiles.com.

 ??  ?? Vrou-vrou-katoendeke­n in magenta (dubbel) R3 315, Mungo
Fluweelagt­ige Damson-kombers (200 x 220cm) R299,99, MRP Home
Vrou-vrou-katoendeke­n in magenta (dubbel) R3 315, Mungo Fluweelagt­ige Damson-kombers (200 x 220cm) R299,99, MRP Home
 ??  ?? Die Napoli-reeks hang- en vloerlampe van The Lighting Warehouse spog met organiese ontwerpe van geweefde rottang wat ’n aardse luim in enige ruimte sal skep. Ons is gaande oor dié drieligins­tallasie (R1 299)! Besoek lightingwa­rehouse.co.za.
Die Napoli-reeks hang- en vloerlampe van The Lighting Warehouse spog met organiese ontwerpe van geweefde rottang wat ’n aardse luim in enige ruimte sal skep. Ons is gaande oor dié drieligins­tallasie (R1 299)! Besoek lightingwa­rehouse.co.za.
 ??  ??
 ??  ?? Plascon se nuwe palet vir die winter bring hulde aan die skoonheid van die natuur met strelende bloue, goudgeel skakerings en aardse rooie, soos dié warm rooi, Hot Terracotta. “Die winter moet ’n viering van die diepte van natuurlike kleure wees,” sê Nozipho Kunene, kleinhande­lbemarking­sbestuurde­r by Plascon. “Mense smag na samesyn en vrede, en kleur kan daardie begeertes bevredig.” Sien plascon.com.
Plascon se nuwe palet vir die winter bring hulde aan die skoonheid van die natuur met strelende bloue, goudgeel skakerings en aardse rooie, soos dié warm rooi, Hot Terracotta. “Die winter moet ’n viering van die diepte van natuurlike kleure wees,” sê Nozipho Kunene, kleinhande­lbemarking­sbestuurde­r by Plascon. “Mense smag na samesyn en vrede, en kleur kan daardie begeertes bevredig.” Sien plascon.com.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa