Tuis

WEN

Een gelukkige leser kan R50 000 se Milestone Kitchensee­nhede losslaan!

-

Droom jy nog van ’n stylvolle kombuisopk­nap, maar jou begroting knyp? Hier’s jou kans! Ons Kitchen Heroeskomp­etisie, aan jou gebring deur Milestone Kitchens, is terug. Skryf in – dalk wen jy die mooiste Milestone Kitchens-eenhede van jou keuse, ontwerp volgens jou behoeftes.

Die kombuis is deesdae – meer as ooit in ’n wêreld wat die Covid-19-pandemie moet trotseer – die middelpunt van die huis. Mense kook en eet nie net meer in hul kombuise nie, maar gebruik dit ook vir kuier, onthaal en skoolwerk tuis. Om die ontwerp en uitleg perfek te kry is dus net so belangrik as om die beste eenhede vir jou kombuis te kies.

Dalk het die kombuis van jou drome ’n groot eiland in die middel. Miskien wou jy nog altyd ’n laboratori­umwasbak gehad het. Of ’n koskas in die styl en kleur van jou keuse ...

Stuur vir ons jou storie en vertel ons hoekom jou kombuis ’n opknap nodig het. As jou inskrywing gekies word, sal die ma-en-dogterspan agter Milestone Kitchens, Silvia en Sabrina Miles, jou help om jou ideale kombuis te ontwerp met kaste uit hul indrukwekk­ende reeks.

 ??  ?? Al hierdie eenhede is uit die Swedish Style-reeks en geverf in Graphite Black.
Klein eiland op wiele, R16 037
Al hierdie eenhede is uit die Swedish Style-reeks en geverf in Graphite Black. Klein eiland op wiele, R16 037
 ??  ?? Sabrina Miles
Sabrina Miles
 ??  ?? Silvia Miles
Silvia Miles

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa