Tuis

Dekordilem­ma

66 Shelly Bergh, ’n gereelde antwoord

-

Karien van den Berg van Potchefstr­oom skryf Ons huis uit die 1980’s het ’n ingangspor­taal met ’n ekstrahoë plafon; die mure het heelwat tekstuur (grofgeplei­ster, sowel as rou bakstene wat gesaksmeer is). Danksy hoë vensters is daar ’n oorvloed natuurlike lig wat my plante laat floreer. Daar is ook ’n ingeboude plantbak waarop ’n boekrak tans rus. Dis prakties, maar nie juis iets vir die oog nie. Die plante bo-op die rak staan hier omdat dit eintlik al plek is waar dit floreer.

Die natuurlike lig het hier ’n geel toon en die muurlig bo die boekrak verskaf die enigste kunsmatige lig. Tans weerspieël dié hoekie nie ons persoonlik­e styl nie. Hoe kan ek dit inrig in ’n moderne, praktiese ruimte met karakter?

Dié hoekie kry wonderlike lig; ek stel voor jy benut dit so goed moontlik. Die geel lig kom van geel glas in party van die vensters; vervang dié panele eenvoudig met gewone glas. Hier is nog ontwerp-idees:

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa