Tuis

KITSOPLOSS­ING!

Gee stukkende keramiekwa­re nuwe lewe met Alcolin Rapid Set Clear Epoxy. 1 2 PROJEKGIDS Harde werk Vaardighei­dsvlak Tyd nodig 3 WAT JY NODIG HET 4

-

1/10

1/10 20 minute

• stukkende keramiek-artikel (ons het ’n beker reggemaak) • skuurpapie­r

• asetoon

• Alcolin Rapid Set Clear Epoxy 1 Skuur eerstens die oppervlakk­e wat jy gaan plak liggies sodat die gom goed kan kleef. Maak dan die oppervlakk­e met asetoon skoon.

2 Meng die Alcolin Rapid Set Clear Epoxy volgens die aanwysings op die pakkie.

3 Smeer die epoksi aan albei oppervlakk­e en druk vas (stolling neem 1–10 minute en finale verharding 24 uur). Ons beker se oor was in twee stukke gebreek, so ons het dié eers aanmekaarg­eplak.

Verwyder enige oortollige epoksi dadelik met asetoon.

4 Herhaal stap 2 en 3 om die oor aan die beker vas te plak.

EERSTE PRYS

Die wenner kry:

• R10 000 kontant

• ’n Tjhoko-geskenkpak ter waarde van R3 000 (Tjhoko Paint se nuwe materiaalr­eeks en plakpapier uitgesluit) • ’n Persoonlik­e meesterkla­s met die Tjhoko Paint-ghoeroe Nadine Vosloo Bepalings en voorwaarde­s geld.

TWEEDE PRYS

Die naaswenner kry: • R3 000 kontant

• ’n Tjhoko-geskenkpak ter waarde van R3 000 (Tjhoko Paint se nuwe materiaalr­eeks en plakpapier uitgesluit) Bepalings en voorwaarde­s geld.

 ??  ?? Wenk
Wenk
 ??  ?? Nadine Vosloo
Nadine Vosloo

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa