Tuis

Stap saam

-

In die antieke tye het smal, kronkelend­e paadjies teen heuwels op en in valleie af gelei, deur grasvelde, fluisteren­de woude en langs slingerend­e strome – uitgetrap deur diere op soek na kos en water en deur die voete van vroeë mense terwyl hulle gejag en hout bymekaarge­maak het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa