Tuis

Steeds gewild

70 PROJEKGIDS Harde werk Vaardighei­dsvlak Tyd nodig Maak die rak vir

-

• 32 x 220 mm- geskaafde dennehout, gesaag in: twee 700 mm-planke (regop planke) twee 900 mm-planke (rakplanke) vier 260 x 100 mm-planke (stutte) • dennehoutv­uller

• Alcolin Fast Set Glue

• ’n pakkie 6 mm x 50 mmspaander­bordskroew­e • 150-grint-skuurpapie­r

• twee 6 mm x 70 mm-spoorskroe­we • twee 8 mm-nylonmuurp­roppe

• koordlose boor, 3 mm- en 8 mmbetonboo­rpunt • potlood • maatband • ratelsleut­el 3/10

4/10 1 tot 2 uur ± R910: Hout R820, skroewe R20, gom R30, skuurpapie­r R10, houtvuller R30 1 Saag die 260 x 100 mm-planke se ente teen 45 grade in teenoorges­telde rigtings (sien skets).

Sit die twee 900 mm-rakplanke haaks op die twee

700 mm-planke neer (sien foto 1). Meet en merk waar jy die rakke wil hê, asook waar die stutte moet wees. 2 Boor gidsgaatji­es tussen die merke op die 700 mm-planke. Plaas nou die 700 mm-planke bo-op die 900 mm-rakplanke; lym en skroef aan mekaar. Draai die rakke om en skroef die vier stutte op hul plek vas. 3 Merk die rak se posisie teen die muur en boor die gate vir die muurproppe met die 8 mmbetonboo­rpunt. Druk die muurproppe in die gate en skroef die rak met die spoorskroe­we teen die muur vas.

Gee jou huis ’n vars nuwe voorkoms met ’n leksel duursame Paint Master Roof Master.

Grys is steeds groot nuus. Kies ’n ligter skakering soos Roof Master Platinum, of kyk na donker gryse soos Roof Master Charcoal, Roof Master Dark Charcoal, of Roof Master Black.

Met Paint Master Roof Master sal jou huis se dak op sy mooiste lyk. Altyd. Dié vlagskip-dakverf, geformulee­r uit net die beste akriel-lateks, kom met ’n 10-jaarwaarbo­rg*. En danksy uitsonderl­ike pigmentbel­ading spog dit ook met uitstekend­e kleur- en UV-stabilitei­t.

Jy het ’n keuse van 12 standaardk­leure. Besoek paint-master.co.za, klik op “ROOF” om die palet te sien ... en begin droom. As dié produk met die regte onderlae en volgens die vervaardig­ers se aanwysings aangewend word, sal dit al jou verwagting­e oortref.

• Soek ’n verskaffer naby jou of bestel jou verf aanlyn by

Roof Master Platinum

Roof Master Charcoal

Roof Master Dark Charcoal

Roof Master Black

 ??  ?? INKOPIELYS
GEREEDSKAP
KONTAKTE EN VERSKAFFER­S Deon de Goede 084 589 5026, deon@diydeon.co.za
Nada Spencer Ceramics nadaspence­rceramics.com Sabre Verwe 021 931 7231, sabre.co.za
Keramiekba­kke van Nada Spencer Ceramics
INKOPIELYS GEREEDSKAP KONTAKTE EN VERSKAFFER­S Deon de Goede 084 589 5026, deon@diydeon.co.za Nada Spencer Ceramics nadaspence­rceramics.com Sabre Verwe 021 931 7231, sabre.co.za Keramiekba­kke van Nada Spencer Ceramics
 ??  ?? paint-master.co.za.
Sien al die beskikbare kleure by paint-master.co.za.
paint-master.co.za. Sien al die beskikbare kleure by paint-master.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa