Tuis

Ougoed of hougoed?

-

Die dak is bedek met gegolfde polikarbon­aatdakplat­e wat jy by verskaffer­s soos Builders (builders.co.za) of BUCO (buco.co.za) kan koop.

Linda Pietersen van Kaapstad skryf

Moorcroft-pottebakke­rsware is al sedert 1897 wêreldwyd in aanvraag. Dit was die jaar waarin William Moorcroft, die ontwerper van kunstige pottebakke­rsware by die Britse firma Macintyre’s, se eerste artikels vir toonaangew­ende winkels soos Harrods,

Liberty of London en Tiffany’s in New York vervaardig is.

Nadat Moorcroft in 1904 ’n goue medalje by die St Louis Exhibition gewen het vir sy “Florian Ware” in die Art Nouveau-styl, het verkope van sy ware aansienlik toegeneem. In 1913 stig hy sy eie firma met die ondersteun­ing van Liberty.

Dié maatskappy se reputasie het selfs meer aansien gekry toe hy in 1928 as die firma se “pottebakke­r vir HM die Koningin” aangestel is.

Een kenmerk van Moorcroft-ware – buiten die ryk kleure en aantreklik­e ontwerpe – is dat elke item geheel en al met die hand versier is deur middel van “tubelining” – ’n hoogs gespesiali­seerde en arbeidsint­ensiewe tegniek wat die patroon met vloeibare klei op die ongebakte item omlyn, waarna lae kleur aangeverf is voordat dit in die oond gebak is. Moorcroft het ook elke stuk met sy handtekeni­ng of voorletter­s gemerk.

Ná William se dood in 1945 het sy seun Walter as enigste ontwerper sy pa se tradisie voortgesit, maar ook nuwe eksotiese blompatron­e ontwerp.

Dié hibiskus-vaas is ’n voorbeeld van sy werk uit die sestigerja­re. Walter het ook elke artikel gemerk met ’n handtekeni­ng wat amper identies aan sy pa s’n is – iets wat hedendaags­e versamelaa­rs kan verwar. Al haal William Moorcroft se pottebakke­rsware hoër pryse, kan dié Walter Moorcroft-vaas ook gesog wees. OUDERDOM 1960’s

WAARDE Tussen R3 000 en R5 000 (met die veronderst­elling dit is sowat 30 cm hoog) KONTAK swelco.co.za

Kelly het die lap teen ’n afgemerkte prys gekry by Global Fabrics (globalfabr­ics.co.za), ’n lapwinkel in Vishoek. Sy was net dol op die motief en het dit gekoop sonder dat sy geweet het waar sy dit gaan gebruik.

 ??  ??
 ??  ?? Ek wil graag meer weet oor dié beker, en ook of dit iets werd is. Kan julle help?
Ainsley Taylor van Stephan Welz & Co. antwoord
Ek wil graag meer weet oor dié beker, en ook of dit iets werd is. Kan julle help? Ainsley Taylor van Stephan Welz & Co. antwoord
 ??  ?? V: Waar kry Kelly Croeser die pragtige geblomde lap en bypassende deken op bladsy 11 van die Mei 2020-uitgawe? – Jane Ellis via Facebook
A:
V: Waar kry Kelly Croeser die pragtige geblomde lap en bypassende deken op bladsy 11 van die Mei 2020-uitgawe? – Jane Ellis via Facebook A:
 ??  ?? V: Hoe bly die meubels op die stoep onder die latte-dak op Maart 2020 se voorblad droog? – Faith Bischof, Germiston
A:
V: Hoe bly die meubels op die stoep onder die latte-dak op Maart 2020 se voorblad droog? – Faith Bischof, Germiston A:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa