Tuis

Panbroodji­es

-

Dié sagte rolletjies word in die pan geb in olyfolie eerder as gebak, en is die lan rystyd se wag werd!

• 200 ml louwarm water

• 80 ml louwarm melk

• 7,5 ml ligbruinsu­iker

• 7,5 ml kitsgis

• 45 ml olyfolie, plus ekstra vir braai

• 5 ml sout

• 750 ml broodmeel

• Maldon-seesout en gedroogde tiemie (opsioneel)

1

Meng die warm water en melk met die suiker en toets om seker te maak dit is louwarm voor jy die gis byvoeg. Laat staan ’n paar minute tot skuimerig. Roer die olyfolie en sout by, gevolg deur die meel. Roer tot die deeg in die bak bymekaarko­m en gebruik dan jou hand om al die deeg in die mengbak bymekaar te druk. Keer uit op ’n skoon werkopperv­lak en knie vir minstens 5 minute tot mooi glad (goeie oefening!). Smeer die mengbak met ’n bietjie olyfolie, sit die deeg daarin en bedek met ’n klam vadoek. Laat rys vir 1 uur en 30 minute.

Keer die deeg uit en verdeel dit in agt gelyke dele. Vorm elkeen in ’n mooi balletjie, druk plat om ’n broodjie te vorm en sit dit op ’n gesmeerde bakplaat of snyplank. Bedek versigtig met ’n gesmeerde vel kleefplast­iek of klam vadoek en laat weer rys vir 1 uur.

Verhit ’n dikboompan tot lekker warm (ek werk sommer met twee gelyk sodat ek al die broodjies, 4 in elke pan, gelyk kan braai).

Sit dan 4 broodjies in die warm droë pan; wag 30 sekondes en draai hulle om. Wag weer 30 sekondes en draai weer. Voeg nou ’n skeutjie olyfolie by elke pan, draai die hitte effens laer en hou aan braai vir sowat 8 minute of tot die broodjies goudbruin en opgepof is. Vir geur en glans verf ek weer so ’n bietjie olie oor en strooi Maldon-seesout en tiemie oor die warm broodjies wanneer hulle uit die pan kom.

• 2 groot rooi soetrissie­s

• 300 g romerige fetakaas

• 2,5 ml fyngedrukt­e knoffel

• 30 ml olyfolie, plus ekstra vir afrond

• 15 ml rooiwynasy­n

• 100 g kalamata-olywe, ontpit en gek 15 ml gekapte platblaarp­ietersieli­e

Voorverhit die oond se roosterele­men angskik die soetrissie­s heel op ’n bak sit dit sowat 10 cm onder die eleme u die oonddeur op ’n skrefie oop en soetrissie­s ’n keer of wat om totdat oraloor swart en vol blase is (die ski dan makliker af). Sit die gerooster rissies in ’n bak met ’n styfpassen­d el en laat “sweet” hulle vir 5 minut die gebrande skille af, sny oop en embrane en pitte weg. mmel die feta in jou voedselver­w rwerk tot amper glad. Skeur die ssievlees kleiner (hou ’n paar stu ir garnering) en voeg dit by die feta met die knoffel, olyfolie en asyn; erk verder tot glad en romerig. Pro ur na smaak met sout en peper. ep die smeer in ’n mooi bakkie, ga die behoue soetrissie­skyfies, olywe rsielie en ’n ekstra skeutjie olyfolie

iittml olyfolie klein ui, fyngekap murgpampoe­ntjies, in blokkies ge noffelhuis­ie, fyngekap knippie gedroogde ment wat 5 ml gerasperde suurlemoen­s

. it die olyfolie en braai die uie vir ’n ute tot sag en glansend. Roer die urgpampoen­tjies en knoffel by en ho braai tot die groente sag en geurig is – sowat 10 minute. Roer die ment en suurlemoen­skil by en geur na smaak met sout en peper. Skep in ’n bakkie.

Elke warm happie van dié heerlike smeer, geïnspiree­r deur Yotam Ottolenghi, die meester van Mediterree­nse smulkos, is vol verrassend­e teksture.

• 2 groot eiervrugte

• 375 ml klaar bereide pastasous met ’n tamatiebas­is, opgewarm

• 30 ml tahini

• 80 ml ongegeurde jogurt

• 30 ml olyfolie

• 1 knoffelhui­sie, fyngekap

• 125 ml grofgekapt­e kasjoeneut­e

• 15 ml sesamsaad

• ’n knippie elk fyn komyn, koljander en paprika

• ’n groot knypie seesoutvlo­kkies

• 4 takkies vars dille, gesnipper

1

Verhit ’n riffelpan tot baie warm. Prik die eiervrugte so vier keer aan ’n kant met ’n vurk en rooster dit op die riffelpan tot goed geskroei aan die buitekant en sag binne

– dit neem omtrent 40 minute. Ek kies kortpad en rooster dit goed aan die buitekant vir 10 minute en sit dit dan op ’n vel bakpapier in die lugbraaier teen 200 °C vir nog 30 minute tot sag.

Laat die eiervrugte afkoel tot net hanteerbaa­r; skil dan die gebrande vel af en gooi dit weg. Skeur die vlees in lang stringe (die tekstuur is heerlik!). Geur die eiervrug met sout en peper en meng met die warm pastasous. Skep in ’n mooi dienbakkie.

Meng die tahini en jogurt tot glad (’n knippie sout is nie te versmaai nie). Skep lepels vol bo-op die eiervrug in die bakkie.

Verhit die olyfolie oor lae hitte en verhit die knoffel, kasjoeneut­e en sesamsaad saam. Sodra dit saggies braai, geur met die speserye en sout en skep die olie en panmengsel warm oor die eiervrug. Strooi laastens die dille oor. Sit warm of teen kamertempe­ratuur voor.

4

 ?? ?? Maak 8 broodjies
Voorbereid­ing: 30 minute, plus 2 uur en 30 minute rystyd
Gaarmaakty­d: 10 minute 2 3
Maak sowat 350 ml k sowat 300 ml
Maak sowat 500 ml 2 3
Maak 8 broodjies Voorbereid­ing: 30 minute, plus 2 uur en 30 minute rystyd Gaarmaakty­d: 10 minute 2 3 Maak sowat 350 ml k sowat 300 ml Maak sowat 500 ml 2 3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa