Tuis

UIT LAPLAND

-

Dié katoenseil-lap van Room 13 (R925/m; 148 cm breed) is met ink gekleur en spog met motiewe van godinne, vintagebot­aniese tekeninge, ongewone blomme, nostalgies­e kleure en onderwater­plante; dis nie net asemrowend mooi nie, dis ook ekovriende­lik! Sien meer by room13coll­ection.co.za. 1 Aphrodite in Chinese Mint 2 Antheia in Blush 3 Botanical in Steel Panel

 ??  ?? 2 1
2 1
 ??  ?? 3
3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa