Tuis

Het jy geweet?

-

Volg dié raad as jy soos Clive Biden van Montagu ’n glansafwer­king verkies: “Ek het die afgevlakte vloere geverf met PVA (dieselfde verf en kleur as die mure), gevolg deur twee lae Plascon Purecoat. Maklik, nè! Vyf jaar later lyk my vloere nog mooi, behalwe onder my lessenaar waar ’n stoel op rolwiele die afwerking effens beskadig het,” sê hy. “Ek het wel opgelet dit vergeel effens naby die deure en vensters waar die vloer aan feller sonlig blootgeste­l word.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa