Tuis

Het jy geweet?

-

Maak seker die onderlaag is droog voor jy ’n dekoratiew­e sementlaag soos Cemcrete aanwend; kenners gebruik ’n digitale vogmeter, maar ’n glas sal ook werk, sê Cobus Dippenaar, besturende direkteur by MaxiCoatin­gs. “Laat dit oornag onderstebo op die vloer staan. As daar die volgende oggend nie kondensasi­e in die glas is nie, is die vloer droog.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa