Tuis

Wat teëls betref…

-

“Cemcrete kan oor teëls aangewend word, mits die nodige voorbereid­ing gedoen is om hegting met die teëls te verseker,” verduideli­k Nadine. “Geglasuurd­e teëls moet geskuur word om die glasuurlaa­g te verwyder. Moenie klei- en leiklipteë­ls met Cemcrete bedek nie. Die eerste en beste opsie is om die teëls uit te kap en ’n vars afvlaklaag te gooi.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa