Tuis

Naweekproj­ek

Lego is gewilder as ooit. Maak dié speelse bêreboksie in ’n japtrap.

-

Wat jy nodig het • houtkissie met ’n deksel • ses 40 mmafvoerpy­p-stoppers • Alcolin RapidEpoxy • helderkleu­rige verf en ’n kwas

1 Merk waar die stoppers op die deksel vasgesit moet word dat dit soos ’n reuseLego-blokkie lyk.

2 Meng die twee dele Alcolin Rapid-Epoxy deeglik op ’n afvalplank.

3 Smeer die epoksi aan die onderrand van die stoppers en plak dit vas in die gemerkte posisies. Laat goed droog word (minstens 24 uur).

4 Verf die hele boksie – ook die stoppers – in ’n helder, tipiese Lego-kleur.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? 1
1
 ??  ?? Spuit gelyke dele uit 2
Spuit gelyke dele uit 2
 ??  ?? 3
3
 ??  ?? 4
4
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa