Tuis

1 Lemoenstro­opkoekstru­if

-

• 1 Madeira-koekbrood, in blokkies gesny • 100g donkersjok­olade, gesmelt • 2 lemoene, geskil en in skywe gesny • 30ml Huletts Caramel Sugar • geklopte room of roomys SPESERYSTR­OOP • 125ml Huletts Caramel Sugar • 125ml kookwater • 1 kaneelstok­kie • 1 reep lemoenskil

1 Maak die stroop Los die karamelsui­ker in die water op, voeg die kaneelstok­kie en lemoenskil by en bring tot kookpunt. Laat die mengsel ’n paar minute prut tot die stroop effens verdik het. Laat afkoel tot kamertempe­ratuur.

2 Sit die koekblokki­es in ’n bak en deurweek die koek met die stroop. Versier met die gesmelte donkersjok­olade en sit dit in die yskas om te stol.

3 Om voor te sit, sprinkel die karamelsui­ker oor die lemoenskyw­e en brûlée met ’n blaasvlam. Verdeel die koekblokki­es, lemoenskyw­e en room in individuel­e glase en sit voor met enige oorskiet-stroop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa