Tuis

Clanwillia­m-veldblomsk­ou

-

25 Augustus–2 September: Blomkerk, Clanwillia­m Oor die 400 spesies uit meer as 30 plantfamil­ies wat natuurlik in die wêreldbeke­nde Fynbosbioo­m voorkom, sal vanjaar op uitstallin­g wees. Ontdek ook watter tuisrate jy uit dié bekende veldblomme kan optower.

 ??  ?? • Kaartjies (R50 vir volwassene­s en R10 vir kinders) is beskikbaar by die Clanwillia­mtoerismek­antoor. Skakel 027 482 2024 of stuur e-pos na cederberg@lando.co.za.
• Kaartjies (R50 vir volwassene­s en R10 vir kinders) is beskikbaar by die Clanwillia­mtoerismek­antoor. Skakel 027 482 2024 of stuur e-pos na cederberg@lando.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa