Tuis

Paintsmith­s Pigmented Floors

-

(voorheen bekend as Earthcote) Al is dit aanvanklik vervaardig deur Earthcote, is dit nie verf nie, eerder ’n dekoratiew­e sement-bolaag. In dié huis in Bishopscou­rt, Kaapstad, is die Paintsmith­s Pigmented Floors-afwerking in die kleur Bleached Rope terselfder­tyd weelderig én aards.

Installeri­ng ’n Onderlaag word oor die nuwe of ’n bestaande betonvloer aangewend en 24 uur gelos om droog te word. Daarna word ’n selfnivell­erende Pigmented Floors-laag van 2–3 mm dik aangewend. Sodra die vloer heeltemal hard en droog is (wag sewe dae voor jy die finale verseëlaar aanwend of meubels op die vloer sit), word 2–3 lae van ’n kleurbehou­dende laag aangewend; wag agt uur tussen dié lae.

Koste Sowat R430/m2 >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa