Tuis

Só voorkom jy krake

-

“Geringe verskuiwin­gs is normaal in ’n groot struktuur soos ’n afgevlakte vloer,” verduideli­k die bouer Herman van der Schyff van die Van der Schyff Trust. “Jy kan keer dat die vloer kraak deur voorsienin­g te maak vir uitsitvoeë in die vloer, sodat enige fyn of groter krake in die voeg pleks van die gladde oppervlak verskyn.” Dis presies wat Rikus en Eunice Swanepoel by hul huis in Irene gedoen het. Herman het ’n bindvloeis­tof by ’n gewone afvlakmeng­sel gevoeg sodat dit beter kan klou, buigsamer en waterbesta­nd kan wees. Die vloer is gladgestry­k en verseël met Pavini-vloerseëla­ar. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa