Tuis

Wat van buite?

-

Daar is verskeie maniere om te keer dat jou sementvloe­r te glad raak. Een opsie is om ’n tekstuuraf­werking te kies, maar as jy van ’n gladde afwerking hou, is daar talle glyvaste verseëlaar­s op die mark. Indien jy dekoratiew­e sement buite wil lê, moet jy die hoeveelhei­d wind, son en reën waaraan die vloer blootgeste­l sal wees in aanmerking neem, aangesien die elemente mettertyd die oppervlak kan beskadig. Maak seker by jou verskaffer voor jy ’n produk kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa