Tuis

Onthou

-

Selfs die beste vloerverf sal elke jaar of wat (afhangend van hoeveel voetverkee­r die area kry) ’n nuwe laag nodig hê. Doen jou huiswerk wat vervaardig­ers se waarborge betref en volg altyd die aanwysings, veral tydens voorbereid­ing van die oppervlak wat jy wil verf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa