Tuis

Vasgestamp­te sement

-

Tydens ’n groot opknap van hul huis op GraaffRein­et het Johan en Amori van Jaarsveld besluit op ’n kombinasie van sement en gruisstof vir ’n uiters duursame vloer met ’n gepoleerde voorkoms.

Installeri­ng Die vloer word eerstens gespoel met ’n water-en-sementflod­der. Daarna word ’n bolaag – vier dele gruisstof (baie fyn klippies) en een deel sement, gemeng met water – 50 mm dik op die vloer vasgestamp, verduideli­k Louis Steyn (van Mynhardt Steyn Konstruksi­e), wat die Van Jaarsvelds se vloere gelê het. ’n Dun laag grys voegbry, wat as kleurverha­rder optree, word dan oor die vloer aangewend en met ’n plank gestryk. Wanneer dit droog is, word dit verseël met ’n sementseël­aar soos Tile and Floor Care. Koste Sowat R210/m2

Droogtyd 48 uur >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa