Tuis

Stucco Italiano

-

Stucco Italiano Solido Floor Plaster is ’n dekoratiew­e sement-bolaag (2–3 mm dik) met ’n weelderige, natuurlike en effens gevlekte afwerking. Installeri­ng Enige skade op die bestaande afvlaklaag moet eers met ’n Stucco Italiano Floor Repair Kit herstel word. Wag 24 uur tot droog, en wend daarna die Floor Plaster met ’n staaltroff­el aan; gee 24 tot 48 uur kans om droog en hard te word, afhangend van die grootte van die oppervlak. Dan kan ’n verseëlaar aangewend word. Laat vir 48 uur heeltemal droog word voor dit aan voetverkee­r blootgeste­l word. Koste R365/m2 Jy kan dit self doen! Stucco Italiano beveel aan dat jy altyd ’n goedgekeur­de vakman gebruik. Jy kan wel hul Cementitio­us Selfleveli­ng-selfdoenst­el gebruik; dit kos sowat R320 vir ’n 20 kg-stel. >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa