Tuis

SO MAAK JY

-

1 Maak die kleiner kas deur die 364 x 400 mm-bodem tussen die kort sye van twee 500 x 400 mm-kaskante vas te skroef. Skroef twee van die 364 x 70 mm-stutte tussen die ander kort sye vas en die ander twee aan die agterkant. (Gebruik die 6 mm x 50 mm-spaanderbo­rdskroewe en die 3 mm-boorpunt.) Maak die groter kas net so, maar gebruik nou die 764 mm-planke

(sien skets). Skroef die twee kassies aan mekaar vas met die 8 mm x 30 mm-skroewe. >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa