Tuis

Bespaar dié winter tyd en geld

-

Kry ’n Spindel. Dit span tolkrag pleks van hitte in om die meeste van die klammighei­d wat ná jou masjien se tolsiklus in jou wasgoed agterbly, in ’n kits te verwyder; jou klere is binne drie minute so te sê droog! Die Spindel verbruik 100 keer minder elektrisit­eit as gewone tuimeldroë­rs en is veilig vir alle kledingsto­wwe – selfs jou delikate handwas-winterwolg­oed.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa