WEN een van 20 Ni­vea S­ho­wer­ge­skenk­pak­ke ter waar­de van R2 060

T­win­tig ge­luk­ki­ge le­sers kan elk ’n NI­VEA S­ho­wer Oil Pe­arls-ge­skenk­pak ter van R2 060 wen!

Tuis - - NEWS -

Daar is niks soos die stre­len­de ge­voel van NI­VEA Ca­re S­ho­wer C­re­me Oil Pe­arls teen jou vel nie – die re­vo­lu­si­o­nê­re for­mu­le kom­bi­neer die bes­te van NI­VEA se luuk­se o­lies en room met twee be­koor­li­ke nu­we geu­re, C­her­ry Blos­som en Lo­tus.

NI­VEA Ca­re S­ho­wer C­re­me Oil Pe­arls be­vat flu­weel­ag­ti­ge Oil Pe­arls en be­vog­ti­gen­de Ar­gan Oil, wat jou vel sal pam­per­lang, ter­wyl die aan­lok­li­ke geu­re jou sin­tuie streel en heer­lik laat ont­span.

El­ke NI­VEA-ge­skenk­pak be­staan uit:

• 2 x NI­VEA Ca­re S­ho­wer C­re­me Oil Pe­arls C­her­ry Blos­som (250 ml) • 2 x NI­VEA Ca­re S­ho­wer C­re­me Oil Pe­arls Lo­tus (250 ml) • 1 x Pam­pe­ring S­ho­wer Oil (200 ml)

PLUS

• 1 x sa­tyn­ka­mer­jas • 2 x Yan­kee Cand­le-ker­se • 1 x luuk­se sy­serp

Vir nog in­lig­ting, be­soek NI­VEA.co.za.

SKRYF SO IN SMS die woord NI­VEA ge­volg deur jou naam, huis- of e-pos­a­dres na 33409 (el­ke SMS kos R1,50); sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 127. SLUITINGSDATUM 31 Au­gus­tus 2017

Be­pa­lings en voor­waar­des geld Sa­tyn­ka­mer­jas­se slegs in me­di­um­groot en groot be­skik­baar, en geu­re van die Yan­kee Cand­le-ker­se kan wis­sel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.