Tuis

Sementvloe­re Al die trends en nuttige inligting

-

DDie gesprek rondom watter sementafwe­rking die beste oplossing vir vloere is, is ’n warm debat in die

Tuis-kantoor. Hoewel dit duursaam, higiënies en maklik is om skoon te maak, het lesers baie vrae: Sal die sement kraak? Is ’n bepaalde afwerking beskikbaar in verskillen­de kleure? Kan ek dit self doen? Ons het by die kenners gaan aanklop vir ’n omvattende oorsig oor wat beskikbaar is en watter afwerking die beste werk vir watter doel.

 ??  ?? Deur Shané Barnard • Foto’s Francois Oberholste­r, Cameron Prins, Elza Cooper, Marsel Roothman en ER Lombard • Stilering Misi Overturf, Marian van Wyk, Amanda van Wyngaardt en Kim Bougaardt
Deur Shané Barnard • Foto’s Francois Oberholste­r, Cameron Prins, Elza Cooper, Marsel Roothman en ER Lombard • Stilering Misi Overturf, Marian van Wyk, Amanda van Wyngaardt en Kim Bougaardt

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa