Tuis

Dagboek Augustus-hoogtepunt­e

-

OP DIE KASSIE

Wanneer huiseienaa­rs besef hul huis voldoen nie meer aan hul behoeftes nie, klop hulle aan by die eiendomske­nners Kirstie Allsopp en Phil Spencer in Love it or List it UK (vanaf 14 Augustus op The Home Channel, kanaal 176 op DStv) om hulle te help besluit: byt vas en knap op, of vat jou goed en trek!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa