Tuis

Vars idees met blou in jou dekor

-

Donker bekoring

Turkoois is ’n koel, tropiese kleur, en word weinig saam met swart gebruik. Maar Katie Farringer skrik nie vir ongewone kleurkombi­nasies nie. Die mat swart mure in die kombuis van haar Sky View Manor-gastehuis buite Stellenbos­ch is die perfekte pasmaat vir die turkoois kombuiskas­te, en boonop laat dit die vertrek groter lyk. Geel tafelpote en blomplakke­rs teen die mure is speelse elemente. Swart muur geverf met Plascon Dark Onyx; kaste geverf met Dulux Crystal Surprise 4; tafelpote geverf met Plascon Lemon Rind; bekers van Volpes

 ??  ?? Deur Marian van Wyk• Foto’s Henriqu Wilding Dekorassis­tent Suné Esterhuize­n
Deur Marian van Wyk• Foto’s Henriqu Wilding Dekorassis­tent Suné Esterhuize­n

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa