Tuis

Geel hout

-

Erica Swart van Randburg skryf Wat kan ek doen om my vergeelde houtmeubel­s weer nuut te laat lyk? Ek verkies om die natuurlike voorkoms te hou en wil nie verf nie.

Frikkie Greeff, besturende direkteur

van Woodoc, antwoord Die vergeling waarna jy verwys, is die gevolg van die natuurlike oksidasiep­roses wat hout met verouderin­g ondergaan. Die enigste manier om daarvan ontslae te raak, is om die lagie hout wat vergeel het, af te skuur. Daarna word dit met ’n waterbasis-seëlaar verseël.

Ons beveel nie dié proses aan nie, aangesien jy in werklikhei­d niks wen vir al jou moeite nie – die hout sal weer mettertyd vergeel. Al permanente oplossing is om die hout se voorkoms te verbloem met ’n ondeursigt­ige oppervlakl­aag, m.a.w. deur dit te verf, maar dit wil jy nie graag doen nie. Ek wens ons kon vir jou ’n kitsoploss­ing bied, maar ongelukkig moet ’n mens maar verlief neem met die natuurlike eienskappe van hout.

KONTAK 041 581 0109, woodoc.com >>

 ??  ?? V: Ek wil ons huis naaswit verf en die kleur van die huis op bladsy 62 van die April 2017-uitgawe is nommerpas. Watter verf is dit? – Ansie Engelbrech­t, Kimberley A: Die huiseienaa­r, Mandy Sayer, sê dis Plascon Wallseal wat sy met die kleur Plaster EC...
V: Ek wil ons huis naaswit verf en die kleur van die huis op bladsy 62 van die April 2017-uitgawe is nommerpas. Watter verf is dit? – Ansie Engelbrech­t, Kimberley A: Die huiseienaa­r, Mandy Sayer, sê dis Plascon Wallseal wat sy met die kleur Plaster EC...
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa