Tuis

[STYLE VIR POTTE]

-

Doen spesiale moeite om houers by die styl van jou huis te laat pas: eietyds by eietyds, klassiek by ’n tydvak-huis. • Plant ’n hangmandji­e vol rankende kappertjie­s vir ’n ouderwetse kothuistui­nvoorkoms. • ’n Ry mopkop-struike in hoë potte is ’n gepaste verwelkomi­ng by die ingang van ’n moderne huis. • Vir ’n Oosterse atmosfeer, plant ’n bamboes in ’n blink geglasuurd­e pot met Oosterse motiewe. Bron Tuinmaak maklik gemaak deur Nancy Gardiner

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa