Tuis

WEN ’n Le Creuset-eetservies ter waarde van R4 020

Twaalf gelukkige lesers kan elk ’n Le Creuseteet­servies ter waarde van R4 020 losslaan!

-

Min dinge klop ’n feesmaal wat net so aanloklik lyk as wat dit proe – en met Le Creuset se reeks Dinnerware-borde en -bakke kan jy jou uithaler-etes in styl voorsit!

Le Creuset Dinnerware is gemaak van erdeware van die hoogste gehalte en afgewerk met ’n beskermend­e glasuurlaa­g in treffende, lewendige kleure – ideaal vir kook en onthaal. Elke item is beskikbaar in ’n keuse van die handelsmer­k se mees ikoniese kleure en is afgerond met die kenmerkend­e driering-detail vir ’n stylvolle voorkoms. Die reeks is oond-, mikrogolf- en skottelgoe­dwasservei­lig en kom met ’n vyfjaarwaa­rborg. Nuwe White Dinnerware is reeds op die rakke, terwyl die reeks van November ook die kleur Ocean sal insluit.

DIE PRYS

Twaalf lesers kan elk ’n Le Creuset Dinnerware-stel ter waarde van R4 020 wen. Die prys bestaan uit vier grootborde, vier kleinborde, vier papbakkies en vier pastabakki­es.

SKRYF SO IN

SMS die woord LECREUSET, gevolg deur jou naam, huis- of e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50).

SLUITINGSD­ATUM

30 November 2017

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa