Tuis

5 tuinplanne: een vir elke sintuig

Vyf tuine, een vir elke sintuig. Kies watter een (of meer) jy wil maak!

- Saamgestel deur Marié Esterhuyse Sketse Neville Orsmond, Jaco Brand, Petro Jacobs en Pietman Diener

Marié vertel: “Ná my besoek in Mei vanjaar aan die Chelseablo­mskou in Londen was ek geïnspiree­r deur BBC Radio 2 se vyf goedvoel-tuine. Dié tuine was daarop gemik om die sintuie te prikkel en sodoende besoekers gelukkiger, kalmer en meer positief oor die wêreld te maak.

“Ons het vier van Tuis se gereelde ontwerpers gevra om elk van dié temas op ’n Suid-Afrikaanse manier te interprete­er. Hulle het vyf sintuigtui­ne geteken wat by ons klimaat en omstandigh­ede pas.”

 ??  ?? Die bekende Britse tuinontwer­per Sarah Raven het die sigtuin by Chelsea, oftewel Kleurvolle Plukblomtu­in, ontwerp met plante waarvan jy gereeld die blomme kan pluk, want hulle blom net weer en weer. Die sigtuin wat Pietman Diener vir ons ontwerp het...
Die bekende Britse tuinontwer­per Sarah Raven het die sigtuin by Chelsea, oftewel Kleurvolle Plukblomtu­in, ontwerp met plante waarvan jy gereeld die blomme kan pluk, want hulle blom net weer en weer. Die sigtuin wat Pietman Diener vir ons ontwerp het...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa