Tuis

Nougat, stap vir stap

Dié dekadente nougat smaak na nog ’n stukkie, dankie.

- Deur Johané Neilson Foto’s Francois Oberholste­r

Sjokolade-nougat

Dié resep is aangepas uit The Little

Book of Chocolat deur Joanne Harris en Fran Warde. Dis ’n wenner wat jou wegvoer na Frankryk en die stel van die fliek Chocolat – genoeg rede vir oordaad met regte warmsjokol­ade of ’n sopie soetwyn daarby. Genoeg vir 1 broodpanne­tjie Bereidings­tyd: 30 minute Gaarmaakty­d: 10 minute

• 1–2 velle ryspapier • 420 g (500 ml) strooisuik­er • 175 g (125 ml) vloeibare glukose • 150 ml kookwater • 2 ekstragroo­t eierwitte • 30 ml kakao • 200 g geroosterd­e neute, gekap • 150 g droëvrugte (ons het bosbessies en verglansde sitrusskil en kersies gebruik)

 ??  ?? 1 Spuit ’n klein broodpan met kleefweren­de kossproei en voer dit uit met die ryspapier. 2 Verhit die suiker, glukose en kookwater in ’n klein kastrol oor lae hitte en roer tot al die suiker opgelos is. Dit is belangrik dat die mengsel nie kook voordat...
1 Spuit ’n klein broodpan met kleefweren­de kossproei en voer dit uit met die ryspapier. 2 Verhit die suiker, glukose en kookwater in ’n klein kastrol oor lae hitte en roer tot al die suiker opgelos is. Dit is belangrik dat die mengsel nie kook voordat...
 ??  ?? 4 Klits die eierwitte tot sagte punte vorm en voeg die stroop in ’n dun straaltjie by terwyl jy driftig klits. Werk vinnig en maak seker al die suikerstro­op word ingeklits.
5 Wanneer die mengsel dik en taai is, roer jy die kakao, neute en vrugte by en...
4 Klits die eierwitte tot sagte punte vorm en voeg die stroop in ’n dun straaltjie by terwyl jy driftig klits. Werk vinnig en maak seker al die suikerstro­op word ingeklits. 5 Wanneer die mengsel dik en taai is, roer jy die kakao, neute en vrugte by en...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa