Vra die ken­ners

Wil jy weet hoe om ’n hout­vloer te re­stou­reer of ’n ver­ve­li­ge gang op te dol­lie? Vra net – ons kry die ant­woor­de.

Tuis - - Contents - Saam­ge­stel deur De­si­ree Hart­ney

Re­stou­reer jou vloe­re

Et­hel S­leith van Gau­teng skryf My huis is in 1906 ge­boue n on­ge­luk­kig is die O­re­go n den­ne hout­vloe­re in ’n swak toe­stand. Ek het ge­hoop dat ek dit kan her­stel son­der groot skuur­ma­sjie­ne en e­ni­ge on­ge­rief – om van die kos­te nie te praat nie! Is daar ’n vin­ni­ge, mak­li­ke ma­nier om die vloe­re son­der ’n skuur­ma­sjien te her­stel?

F­rik­kie G­reeff, be­stu­ren­de di­rek­teur van Woodoc, ant­woord On­ge­luk­kig is daar nie ’n kits­op­los­sing nie; die vloe­re moet deeg­lik ge­skuur en dan her­se­ël word. Die bes­te op­sie is ’n in­dus­tri­ë­le vloer­skuur­der – daar is kon­trak­teurs wat stof­vrye skuur­werk doen, wat min­der mor­sig is. Maak net se­ker jy huur ’n kon­trak­teur met ’n goeie re­pu­ta­sie; vra vir ver­wy­sings en doen die moei­te om na hul vo­ri­ge werk te gaan kyk.

Wan­neer die vloer deeg­lik ge­skuur en skoon­ge­maak is (dring daar­op aan dat hul­le die vloer met mi­ne­raal ter­pen­tyn skoon­maak na­dat dit ge­skuur is) en jy se­ker is dit is goed droog, kan dit ge­se­ël word. Kies een van die vol­gen­de pro­duk­te, af­han­gend van die soort afwerking wat jy ver­kies:

1 Woodoc 25 Po­lyu­ret­ha­ne Floor Se­a­ler

is ’n pro­duk met ’n op­los­mid­del as ba­sis (maak jou kwas­te ná ge­bruik met ter­pen­tyn skoon). Dit dring die hout diep bin­ne en bou op die op­per­vlak op vir ’n duur­sa­me mat of glans­af­wer­king. Die pro­duk hi­dreer die hout en sal dit dus ef­fens don­ker­der maak en die na­tuur­li­ke kleur uit­bring.

2 Woodoc Wa­ter-Bor­ne Floor Se­a­ler

het ’n wa­ter­ba­sis (maak jou kwas­te ná ge­bruik met wa­ter skoon); die pro­duk sal ook die hout bin­ne­dring en op die op­per­vlak op­bou, maar nie die hout ver­kleur nie. Dis be­skik­baar in Gloss of Matt.

Al­bei pro­duk­te le­wer ’n goeie re­sul­taat en gee ’n duur­sa­me afwerking, so­lank die vloer reg voor­be­rei is en die pro­duk vol­gens die aan­wy­sings op die blik aan­ge­wend word.

KON­TAK 041 581 0109, woodoc.com

P­re­neshree Pil­lay, han­dels­merk be­stuur­der by Du­lux, stel die vol­gen­de al­ter­na­tief voor So kan jy vloe­re wat voor­heen ge­verf of ver­nis was en nou in ’n swak toe­stand is, be­han­del:

1 Ge­bruik ’n skuur­ma­sjien

of ge­skik­te che­mie­se be­han­de­ling om e­ni­ge was of po­li­toer te ver­wy­der. Dis nie vol­doen­de om een­vou­dig die hout­vloer met pa­raf­fien te was nie – e­ni­ge oor­blyf­sels sal ver­hoed dat die Wood­gard Floor­gard be­hoor­lik heg.

2 Be­han­del die hout

met ’n ge­pas­te stroop­mid­del om e­ni­ge ou ver­nis­lae te ver­wy­der en die rou hout te ont­bloot. Was die vloer met wa­ter om die stroop­pro­ses te neu­tra­li­seer en laat die hout droog word. Skuur dit dan soos ge­woon­lik.

3 Wend ’n laag Wood­gard Floor­gard aan

en gee dit 18 uur kans om droog te word.

4 Skuur lig­gies

tot ’n glad­de afwerking, ver­wy­der e­ni­ge stof en wend nog twee lae Wood­gard Floor­gard aan. KON­TAK 086 033 0111, du­lux.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.