Tuis

WEN!

-

Die skrywer van dié maand se wenbrief kry ’n Plushgeske­nkpak van R1 500! Of jy nou op vakansie is of by die huis uitspan, ’n smullekker ete in die oond of op die braai is altyd ’n welkome bederf! Watter kookmetode jy ook al gebruik, jy kan vertrou op Plush Supreme Oven Cleaner (R45,99 by voorste kleinhande­laars) om hardnekkig­e vet en vlekke te verwyder en ’n beskerming­slaag te skep, als in een eenvoudige stap – wat beteken dis maklik en vinnig om jou oond skoon te hou! • Vir besonderhe­de oor ander produkte in die reeks, besoek plush.co.za.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa