Tuis

Ontmoet ons TOP-5!

Hier is die voorlopers in vanjaar se Regruk met Flair-kompetisie...

-

Sjoe. Dit was ’n moeilike besluit, maar hier is ons finaliste in vanjaar se Regruk met Flair-kompetisie. Daar was ’n indrukwekk­ende verskeiden­heid inskrywing­s om van te kies, onder meer dié van Len en Faith du Plessis, wat met lesers se stemme tot die topvyf deurgedrin­g het.

Al die finaliste se inskrywing­s is nagegaan, en die uitslag hang nou af van die opknappers se onderhoud met ons beoordelaa­rs by die Regruk met Flair-gala in die Paarl (sien bladsy 46).

Die einde is in sig ... Volgende jaar is ons gewilde Regruk met Flair-kompetisie ook op die kassie! Hou VIA (kanaal 147 op DStv) dop vir besonderhe­de, koop Tuis, volg ons op Facebook of teken in op ons nuusbriewe vir verdere aankondigi­ngs.

Die wenner kry ’n produkbewy­s van R35 000 en die twee naaswenner­s kry elk ’n R4 000-produkbewy­s van BUCO en Timbercity.

Volgende jaar vier ons 10 jaar van Regruk met Flair-inspirasie. Inskrywing­s open in Maart – spring sommer nou weg!

 ??  ?? Hier’s die finaliste (in geen bepaalde volgorde nie):
Hier’s die finaliste (in geen bepaalde volgorde nie):
 ??  ??
 ??  ?? WIE Jacques Müller en Justin Duckitt WAAR Nieu-Bethesda WAT Hele huis KOSTE R60 450
WIE Jacques Müller en Justin Duckitt WAAR Nieu-Bethesda WAT Hele huis KOSTE R60 450
 ??  ?? WIE Nuno en Ramona Afonso WAAR Johannesbu­rg WAT Kombuis KOSTE R60 900
WIE Nuno en Ramona Afonso WAAR Johannesbu­rg WAT Kombuis KOSTE R60 900
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? WIE Len en Faith du Plessis WAAR Knysna WAT Hele huis KOSTE R119 200
WIE Len en Faith du Plessis WAAR Knysna WAT Hele huis KOSTE R119 200
 ??  ??
 ??  ?? WIE Michael en Antonia Astrup WAAR Blairgowri­e, Johannesbu­rg WAT Hele huis KOSTE R719 100
WIE Michael en Antonia Astrup WAAR Blairgowri­e, Johannesbu­rg WAT Hele huis KOSTE R719 100
 ??  ?? WIE Wynand en Nicola Pretorius WAAR Stellenbos­ch WAT Badkamer KOSTE R18 480
WIE Wynand en Nicola Pretorius WAAR Stellenbos­ch WAT Badkamer KOSTE R18 480
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa