Tuis

KAPTEIN, SPAN DIE SEILE]

-

Seile is ’n maklike oplossing om buite-kuierplekk­e tydelik mee toe te maak. “As die seile oop is, is dit ons buitelug-eetkamer, maar op koue dae laat ons die seile sak en dan skep dit ’n aparte vertrek,” vertel Karien. Dié seile het ’n inhaakmega­nisme onder wat keer dat dit in die wind wapper. In die winter maak ’n gasverwarm­er die stoep warmer as wat die huis binne is. “Party aande, as ons ’n meer formele ete hou, dek ons ’n mooi tafel met kandelare, maak ons die seile toe en sit ons die feetjielig­gies aan wat uit die dak hang. Dan voel dit soos ’n klein restaurant­jie in die hart van Parys!” >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa