Tuis

AFDAK MET GROENIGHEI­D]

-

Vir die afdak is gewone houtbalke ingespan met sinkplate bo-op. Dis waterdig en bied genoeg skaduwee. “Die dak was maklik om te installeer en redelik kostedoelt­reffend,” vertel San-Marie. “Ons swembad word verhit met waterpypie­s wat bo-op dié dak aangebring is. Weens al die bome was die swembadwat­er maar ysig voor ons dit begin verhit het.” Om die struktuur te versag en groenighei­d in die somer in te bring, is drie wingerdsto­kke geplant wat onder die dakplate rank.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa