Tuis

EKSTRA LIG]

-

As jy ’n nuwe stoep met ’n dak daaroor aanbou, is dit noodsaakli­k om die uitwerking wat dit op die aangrensen­de binneruimt­es gaan hê, in ag te neem. ’n Soliede afdak kan die huis donker maak. Daarom is deursigtig­e dakplate die ideale oplossing: Dit verseker nie net meer lig buite op die stoep nie, maar ook binne. Op die Roetse se stoep verskaf ’n enkele strook deursigtig­e plate oor die aardse balke genoeg natuurlike lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa