Tuis

Smulkos vir almal!

Almal hou van ’n smaaklike aandete – en ons vierpootvr­iende verdien ook so ’n bederf.

-

Wanneer jy ’n gesinsete berei, is geur en voedsaamhe­id die belangriks­te oorwegings. Nie net vir die mense in die huis nie, maar ook vir jou dierekinde­rs – hulle verdien mos kos wat met gehaltebes­tanddele berei is. Is jy bang dit ruk jou sak en vra baie moeite? Glad nie. Petley’s Gourmet Pet Food is geïnspiree­r deur jou troeteldie­r se natuurlike dieet en die resepte is saam met troeteldie­r-dieetkundi­ges ontwikkel.

Ons het twee van ons gunsteling-sjefs en groot diereliefh­ebbers, Vanessa Marx en James Diack, gevra om ’n hartlike maaltyd te skep wat die hele gesin kan geniet – maar voor jy weglê, maak ’n blik Petley’s vir die honde oop. Vanessa Marx is ’n bekroonde sjef wat by die toonaangew­ende Institute of Culinary Arts (ICA) in Stellenbos­ch opgelei is; sy het haar vakleerlin­gskap onder die MasterChef SA-beoordelaa­r Pete Goffe-Wood voltooi. Vanessa is passievol oor plaaslike produkte, asook om kos te maak volgens die seisoene. Sy het Elli, ’n driejarige Franse bulhond, aangeneem toe dié van die teler weggeneem moes word omdat die ander honde daar haar aangeval het.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? Elli die Franse bulhond eet Petley’s Terrine ryk aan seevis V16026
Elli die Franse bulhond eet Petley’s Terrine ryk aan seevis V16026
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa