Tuis

RESEP #2

JAMES EN ROXY

-

James Diack, wat ook aan die ICA in Stellenbos­ch gestudeer het, is chef-patron by drie van Johannesbu­rg se top-bistro’s: Coobs, The National en The Federal. Sy kulinêre pad is geïnspiree­r deur reis – veral ’n pelgrimsto­g deur Spanje – en hy is deesdae passievol oor die smaaklike seisoenale bestanddel­e wat sy familiepla­as, Brightside, naby Magaliesbu­rg aan sy restaurant­e verskaf. James is ewe toegewyd tot topgehalte-kos en sy begeerte om die swak reputasie van veghonde te herstel. Hy spog graag met sy speelse, liefdevoll­e aanneemveg­hond, Roxy.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa