Tuis

WEN

’n Reis vir twee na die 2018-Tour de France!

-

As borg van die Bo ra-hans gr o hefiets ry span bied hansgrohe aan Tuis-lesers die geleenthei­d om dié opwindende fietswedre­n eerstehand­s te ervaar!

Die Tour de France, wat elke jaar in Julie gehou word, is die hoogtepunt van die internasio­nale fietsrykal­ender – dis nie net die wêreld se grootste fietswedre­n nie, dis ook die grootste jaarlikse sportgelee­ntheid ter wêreld.

Die gelukkige wenner van hansgrohe se Shower Like a Champion-kompetisie kry die kans om die vakansie van ’n leeftyd saam met ’n vriend of geliefde te geniet.

SKRYF SO IN • Koop voor 31 Desember 2017 ’n hansgrohe-stortprodu­k by enige deelnemend­e winkel; gaan na hansgrohe.co.za vir ’n lys verskaffer­s. • Vir elke R1 000 wat jy bestee, kry jy een inskrywing – hoe meer jy bestee, hoe groter jou kanse! • Skandeer die QR-kode (sien regs) vir die inskryfvor­m. WAT JY KAN WEN... Eerste prys ’n Reis vir twee na die 2018-Tour de France, insluitend vlugte en ’n BBP-pakket van Bora-hansgrohe Waarde R100 000 2de PRYS ’n Specialize­d-padfiets Waarde R50 000 3de PRYS Bora-hansgrohe-fietsrykle­re en ’n hansgrohe Raindance-stortkop Waarde R10 000 Alle inskrywing­s kom gedurende die kompetisie in aanmerking vir ’n gelukstrek­king; wenners kry ’n replika van ’n Bora-hansgrohe-trui.

 ??  ?? Kompetisie­reëls 1 Enigiemand in Suid-Afrika mag aan die kompetisie deelneem, buiten werknemers van hansgrohe, die kompetisie­borge, hul filiale, advertensi­e- en promosieag­entskappe en hul gesinslede. 2 Pryse word toegeken aan die eerste korrekte...
Kompetisie­reëls 1 Enigiemand in Suid-Afrika mag aan die kompetisie deelneem, buiten werknemers van hansgrohe, die kompetisie­borge, hul filiale, advertensi­e- en promosieag­entskappe en hul gesinslede. 2 Pryse word toegeken aan die eerste korrekte...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa