Tuis

’n Trotse geskiedeni­s

-

Le Creuset word al vir bykans ’n eeu erken vir hul voortrefli­ke produkte en groot verskeiden­heid kleure. Hul reekse van topgehalte-kookware – waaronder die wêreldbeke­nde Enamelled Cast Iron, kleurryke Stoneware, veelsydige Toughened Non-Stick en meer – bied alles wat jy nodig het om enige resep onder die son te berei.

Skakel 0861 177 3321 vir nog inligting, of besoek lecreuset.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa