Tuis

Skink ’n glasie!

-

Jenewer-liefhebber­s, staan nader! The Gin Box is Suid-Afrika se eerste jenewerklu­b en gee lede toegang tot ’n verskeiden­heid boetiek-jenewers, buitengewo­ne tonikums en deli-lekkernye. Besoek theginbox.co.za.

1

Triple Three African Botanicals Gin (R343, bottleshop.co.za), die handewerk van die meesterdis­tilleerder Rolf Zeitvogel, het dubbelgoud gewen by die World Spirits Competitio­n 2017 in San Francisco. Dit het geure van drop, jenewerbes­sies, koljander, boegoe en galangawor­tel. Sien triplethre­e.co.za. 2

Biostilla Organic Gin (R379, bottleshop.co.za) is die eerste organies-gesertifis­eerde premiumjen­ewer wat plaaslik beskikbaar is. Dis gemaak in die gesogte styl van ’n Londense droë jenewer met geure van komplekse Mediterree­nse flora. Besoek biostilla.com. 3

Maak gereed vir die somer met G&T Frost Popsicles in twee liplekker geure: G&T Classic en G&T Berry Infusion (R27, frostpopsi­cles.com). Heerlik verfrissen­d.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa